The Hamlet Rose Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hermitage North-laan 27, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Hamlet Rose Cottage bied 'n bekoorlike en luukse selfsorg-vakansieverblyf op 'n privaat plaas in die skilderagtige en historiese dorpie Swellendam. Dié selfsorg-akkommodasie is ideaal vir 'n romantiese wegbreek weg van die gewoel van die stadslewe.
Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit sluit 'n badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak in.
Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware. Die leefarea bied 'n gemaklike rusbank, 'n knus kaggel en 'n patio wat oor die gedeelde swembad en asemrowende berguitsigte uitkyk.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar. Die eiendom word deur sonkrag aangedryf, wat volle elektrisiteit verseker selfs tydens beurtkrag. Gaste kan nabygeleë staproetes, bessie-, blomme- en vrugtepluk by plaaslike plase geniet, of die Marloth Natuurreservaat, Sanbona Wildreservaat, Grootvadersbosch Natuurreservaat en Bontebok Nasionale Park besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Ally Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Hermitage North-laan 27, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink The Hamlet Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hermitage North-laan 27, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang