The Fountain Hill Haven
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bronkhorstspruit-weg, The Blyde Willow Park, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Fountain Hill Haven is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is in die veilige Blyde Lifestyle Estate in Pretoria-Oos. Besienswaardighede in die omgewing sluit Menlyn Mall, Menlyn Maine, The Grove Mall en Times Square in, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide ontspannings- en korporatiewe reisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, en vir gaste se vermaak is 'n TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n oulike balkon met buitesitplek. Gaste kan toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium en leefstylsentrum binne die kompleks geniet, asook veilige onderdakparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Alimama Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Bronkhorstspruit-weg, The Blyde Willow Park, Pretoria, 0081, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bronkhorstspruit-weg, The Blyde Willow Park, Pretoria, 0081, Gauteng