The Fernery Lodge and Chalets
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest Ferns Landgoed, Bluelilliesbush, Tsitsikamma, 6600, Oos-Kaap
- Vanaf R3 890 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die manjifieke Fernery Lodge sit bo 'n 30 m-waterval in die Sanddriftrivier-kloof, met asemrowende uitsigte oor die riviermond, Indiese Oseaan en Tsitsikammaberge. Dit bied gaste asemrowende uitsigte, pragtig ingerigte leefareas en 7 puik gemeubileerde luukse suites wat smaakvol en individueel versier is.
Die verblyf bestaan uit 'n Premier-suite met see-uitsig, 2 Premier-kamers met see-uitsigte, 2 Premier Lodge-kamers met uitsigte oor die kloof, 2 luukse lodge-kamers sonder uitsigte, 4 tweeling-/tandem-suites met 'n plonspoel, 6 B&B-chalets en 2 gesins-B&B. Chalets. Alle pogings is aangewend om gaste se gerief te verseker, van kraakvars perkallinne en groot luukse badkamers; tot ondervloerse verhitting, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad op versoek, digitale kluise, haardroërs en badjas.
Daar is oop kaggels in die sitkamer en eetkamer, 'n jacuzzi, sauna en swembad, is van die kenmerke wat die lodge 'n werklik spesiale bestemming maak.
Die skoonheid van Stormsrivier moet gesien word om te glo waar verslete kranse, inheemse woude en die golwe van die Indiese Oseaan die diep klowe en waters van die Stormsrivier ontmoet. Stap, tubing, zip lining, rekspring is net 'n paar dinge waarna 'n mens in Stormsrivier kan uitsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Forest Ferns Landgoed, Bluelilliesbush, Tsitsikamma, 6600, Oos-Kaap
- Gaste dink The Fernery Lodge and Chalets het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest Ferns Landgoed, Bluelilliesbush, Tsitsikamma, 6600, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang