Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Danes on Vaal

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venusstraat 36, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Danes on Vaal is in die Noord-Vrystaatse dorpie Parys geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is naby talle winkels, restaurante en ander geriewe geleë vir gaste se gerief.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander kenmerke in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe in.

The Danes on Vaal is op die oewer van die magtige Vaalrivier geleë en is 'n ideale plek vir visvang, 'n piekniek in die park oorkant die gastehuis of stap langs die stroompie.

Daar is 2 inwonende Great Danes op die eiendom, Frikkie en Katryntjie, wat ook die name van die 2 beskikbare eenhede is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Van Zyl C
Saam met lewensmaat
5.0
Uistekende waarde vir geld. Goeie waarde vir geld. Baie mooi ligging. Vriendelike, behulpsame gasheer. Ons het oornag op pad na ons bestemming en The ...
Sien meer
Jan 2025
Luzelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek. Baie lekker ligging. Baie lekker gebly. Pragtige plek. Sal vir enige iemand aanbeveel.
Jan 2025
Anri S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was kort, want ons het net een aand oorgeslaap. Maar ons is baie tevrede. Ons het baie lekker gebly, die plek was baie netjies en skoon!
Nov 2024
Tanja P
5.0
Baie mooi plekkie naby aan die rivier en die winkels. Baie rustig. Stil en rustig! Netjies!
Nov 2024
Anre K
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike eienaar en natuurlik die dansers self is vrek oulik. Baie netjies, reg langs die rivier vir lekker stappies en sonsak foto's.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Venusstraat 36, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink The Danes on Vaal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venusstraat 36, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA430d28e6742fd3c3fc112750507dffe149e71e59501bae95c503021d862e628b3bb1b20b94b8eb991781f4f0be865e59376b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 178 5 1 5 36 Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.895190817516 27.461349070072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang