Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cock & The Cat

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 6, h/v Nasau, Ugie, 5470, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Cock & The Cat bied verblyf in Ugie, 'n klein dorpie in die Oos-Kaap. Die verblyf is binne maklike bereik van alle geriewe, insluitend winkels, restaurante, die munisipale kliniek en banke.

Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers met 'n verskeidenheid om aan alle behoeftes te voldoen. Elke slaapkamer beskik oor gratis WiFi, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is ook 'n koffiewinkel op die perseel wat ontbyt en ander maaltye teen 'n ekstra tarief bedien. Etes kan ook voorberei word indien dit vooraf gereël word en in die kamers bedien word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Sothembela N
5.0
Great stay. It was a great essential stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Chevon C
5.0
Everything I needed. It had everything I needed. Plenty of packing space, clean and neat, personal care, quiet environment and free WiF...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Lorraine O
Saam met vriende
5.0
Rustig, mooi en netjies. Baie lekker plekkie hierdie!
Mrt 2024
Dirk B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekke geslaap. Lekker gasvrye, kliëntediens ontvang.
Jan 2024
Dirk V
Saam met lewensmaat
4.8
Baie hartlike verblyf met uitstekende kos gewees. Verblyf was heerlik, lekkerste butter chicken en vars gebakte brood gekry aan toe ons daar aankom. G...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Madre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoofweg 6, h/v Nasau, Ugie, 5470, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Cock & The Cat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ugie Grens Area Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 6, h/v Nasau, Ugie, 5470, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5YmE4ODM0LTYwMTQtNDcxOS04MzYzLTEzYTc2MjdkNzJjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 6 Main Street Ugie 5470 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.197382528447 28.229643916638

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang