The Chameleon Stay @ 363
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Susanstraat 363, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Chameleon Stay @ 363 bied knus selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Wiedrapark in Centurion, Pretoria. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie voorstad.
Gaste het 'n keuse tussen 2 pragtig ingerigte kamers, elk met hul eie privaat en suite-badkamer. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, 'n lessenaar en 'n TV met Netflix. Die eenhede is ook toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Daar is ook 'n gemeenskaplike leefarea met sitplek en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Lanseria Internasionale Lughawe is ongeveer 34,4 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Waldo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Susanstraat 363, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Susanstraat 363, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang