Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Barracks

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D'Urban Row 15-17, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Barracks is 'n ten volle gediens en gelisensieerde gastehuis, geleë in 'n stil area van Colesberg, oorkant die tennisbane. Die instansie is deur AA Travel as "Superior" instansie gegradeer.

Die Kaserne, so genoem omdat die eiendom tydens die Anglo-Boereoorlog as kaserne gebruik is, is in 1851 gebou en aansienlik opgeknap in 2004. Die oorspronklike gebou is gou deur die hoofhuis aangevul aangesien die eienaar, David Arnot, 'n produktiewe vader was en het baie verblyf nodig gehad om sy groot gesin te huisves.

Die gerieflike en ruim dubbelkamers, almal met privaat toegang, het hul eie badkamers, elk met 'n bad en aparte stort asook privaat patio's. Hulle het almal ten volle lugversorging om 'n gemaklike verblyf te verseker, maak nie saak wat die seisoen is nie. Alle kamers het TV's met M-Net /DSTV - Hotel Bouquet.

Die eetkamer is oop vir ontbyt tussen 06:30 en 08:30 van Oktober tot Maart en tussen 07:00 en 08:30 van April tot September.

Daar is 1 parkeerplek per kamer. Geen sleepwaens, karavane of bote word toegelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 220 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lyn G
Gesin met tieners
5.0
Great place! Great overnight stay. Closed-in courtyard for our dogs. Good beds and linen. Helpful hosts. Big mugs with tea, coffee, mil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Sandra S
Gesin met tieners
5.0
Lovely historical buildings a worthwhile stay. Comfortable and clean with a good restaurant within walking distance.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Elize E
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte blyplek. The Barracks is 'n heerlike, gerieflike en uiters netjiese blyplek. Ons het beide kere wat ons oorgeslaap het, daar bespreek (oppad ...
Sien meer
Jan 2025
Gert Johannes D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oorbly in historiese gebou. Heerlike oorbly gehad in historiese gebou met ruim kamer en badkamer, binne stapafstand van Colesberg se gewildst...
Sien meer
Jan 2025
Juanita L
5.0
Lekker gebly! Mooi, netjies en skoon. Goeie meubels, linne en handdoeke. Alles was in werkende toestand - uitstekende lugverkoeler! Veilige parkering ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 220

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • D'Urban Row 15-17, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Barracks het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D'Urban Row 15-17, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5ZDNmNGM5LWZlZWYtNGJmZS05ZTNhLWI0MTQ2ZWQ4MjQwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 220 5 1 5 15-17 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.71861 25.09726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang