Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Avenues

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devinestraat 103, The Avenues, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Avenues bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in The Avenues sekuriteitskompleks in die Paarl geleë.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het ingeboude kaste. Die tweede slaapkamer met lugversorging het 2 enkelbeddens en het ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitarea het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n klein erf met 'n braai en 'n tafel en stoele.

Die kompleks bied sy eie koffiewinkel wat heerlike ontbyte en ligte middagetes bedien. Avenus is in die middel van alle skole.
Paarl Boyshigh 450m
Klein Boyshigh oorkant die woonstel
Meisieskool 1.2km
Paarl Mall 4.2km
Medic Clinic Paarl 2.9km

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Shandre S
Gesin met klein kinders
5.0
Best place ever. It was absolutely amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Johan V
5.0
Baie rustig en veilige verblyf. Ons het baie lekker by The Avenues gebly. Die wit beddegoed was skoon en vars. Die ligging is lekker sentraal en nie v...
Sien meer
Jan 2025
Karen R
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig, gerieflik en baie goed uitgerus. Ons het 'n noodgeval gehad en The Avenues was so lekker sentraal vir orals waar ons moes wees. Die eenheid is...
Sien meer
Feb 2025
Zandre W
Saam met lewensmaat
4.8
Interschool - weekend. Ons het baie lekker gebly. Die ligging was vir ons ideaal en baie veilig. Die instruksies vir die sleutel was baie duidelik en ...
Sien meer
Aug 2024
Angelique S
Gesin met tieners
4.6
The Avenues is rather compact, a very secure place for a short stay. The Avenues is very safe and centrally located. Next to the main r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 102

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Devinestraat 103, The Avenues, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Avenues het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devinestraat 103, The Avenues, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTZpxcbPXDX2685uW4CXCFF2unolwKHqqZsM3FdLmplN1dAiVr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 103 Devine Street The Avenues 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.740358923449 18.966952573667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang