Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thanizimbi Game Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Phil M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie gemaklik en rustig. Baie rustige en gesellige atmosfeer en die werkers is ongelooflik behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uistekend. Besonder lekker gebly. Abel was te enige tyd baie behulpsaam met inligting en my vrou gehelp met WiFi toegang. Die diere was elke aand reg by ons chalet en ons het baie foto's geneem. Die twee jackies was ook baie vriendelik en met groot gejuig elke middag ons verwelkom na die Marakele uitstappie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker bosveld kuier. Ons het baie lekker gebly, so in die Bosveld. Net nota: lugverkoeling is nie in die slaapkamer nie, net in die leefarea gedeelte. Dalk net 'n ekstra waaier inpak vir die slaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Gemaklik en rustig. Lekker ontspan in die natuur terwyl dit reën. Diere en voëls dopgehou wat in die omgewing was. Laaste middag het krag afgegaan, vermoedelik a.g.v. al die vreeslik baie reën in die omgewing. WiFi af en sein swak a.g.v. weersomstandighede.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amerize W
Kort verblyf
3.0
Jan 2025

Meer beligting vir as die krag af is, WiFi vir gaste. Die krag was af gewees elke dag vir 3 dae in 'n ry, so teen 4 uur het dit af gegaan en nie weer aangekom nie. Ek voel iemand kon dalk met ons kom praat het hieroor en verduidelik wat die issue was, maar ons het ongelukkig vroeër huis toe gery want ons kon nou nie meer langer elke aand in die donker wees nie. Ons het geen opvangs nie, so as daar WiFi is, sal dit goed wees as mense dit sou deel met die gaste.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Alfred M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Great area. Great place to unwind your mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Lekker kuier in die bosveld! Dit was heerlik en Abel is 'n fantastiese gasheer! Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Beste bos akkommodasie! Abel is 'n wonderlike gasheer. Ons het die plaas baie geniet! Dankie, Abel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Siels rus. Perfek geleë, diere sommer op jou voorstoep. Abel is 'n great gasheer. Waterbok chalet sou kon doen met 'n eierpan en spaan. Verder was alles 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emelia P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlike warm. Dit is heerlik baie rustig gesellig 'n plek waar elkeen moet beleef. Ons sal weer gaan. Dit is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Abel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 171

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thanizimbi-wildsplaas, Thabazimbi, 0002, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5LfA3UEHsLuzZyeSUPPbgfyQ7twehIwOtW4tlVf4MbZ8vmQLX2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 159 5 1 5 Thanizimbi Game Farm Thabazimbi 0002 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.578535 27.542226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang