Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Beskrywing
Daar is 5 huisies vir rugsakreisigers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die huisies beskik oor 1 slaapkamer en het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Ekstra komberse en waaiers is ook beskikbaar. Daar is sitplek op elke stoep en die eenhede is naby die gedeelde ablusieblok, swembad, restaurant en kroeg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
BTW is ingesluit.
Gratis voetslaan.
Gratis parkeerplek.
Speelarea vir kinders.
Swembad.
Bergfietsrypaaie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n tripel-stapelbed en 'n enkel-stapelbed. Daar is 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese kombuisware en eetgerei en 'n groot onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe en 'n gedeelde ablusieblok naby. Die eenheid het 2 aparte kamers met 'n mooi tuin- en swembad-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
BTW is ingesluit.
Gratis voetslaan.
Gratis parkeerplek.
Speelarea vir kinders.
Swembad.
Bergfietsrypaaie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is naby die ablusiegeriewe en die hoofgebou en het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die ablusiegeriewe het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Ander kenmerke sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eetarea en uitsigte oor die swembad en tuin in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
BTW is ingesluit.
Gratis voetslaan.
Gratis parkeerplek.
Speelarea vir kinders.
Swembad.
Bergfietsrypaaie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Kothuis het 'n dubbelbed en 'n klein en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n privaat area buite met sitplek en braaigeriewe. Daar is ook ander geriewe soos DStv en 'n waaier of komberse, afhangende van die seisoen.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
BTW is ingesluit.
Gratis voetslaan.
Gratis parkeerplek.
Speelarea vir kinders.
Swembad.
Bergfietsrypaaie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 dubbelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n klein en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook DStv, 'n leefarea en 'n kombuisie met sitplek buite en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
BTW is ingesluit.
Gratis voetslaan.
Gratis parkeerplek.
Speelarea vir kinders.
Swembad.
Bergfietsrypaaie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige selfsorg-chalet het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n pragtige uitsig oor die Bosveld. Daar is 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 'n stapelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met die DStv-besigheidspakket, en 'n stoep met braaigeriewe en 'n buite-eetarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
BTW is ingesluit.
Gratis voetslaan.
Gratis parkeerplek.
Speelarea vir kinders.
Swembad.
Bergfietsrypaaie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die 2 selfsorg-chalets bied elkeen slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamers het dubbelbeddens en privaat areas met klein en suite-storte en -toilette. Daar is ook 'n oopplan-slaaparea met 2 stapelbeddens, 'n enkelbed, DStv, leefarea en kombuisie met sitplek buite en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
BTW is ingesluit.
Gratis voetslaan.
Gratis parkeerplek.
Speelarea vir kinders.
Swembad.
Bergfietsrypaaie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 km vanaf Thabazimbi op die R510/Lephalale-pad, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang