Tevrede Lekkerus
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R31, Lusthof Plaas, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tevrede Lekkerus is net 10 km buite die dorpie Van Zylsrus, geleë op die oewer van die droë Kurumanrivier, in die Kalahari geleë.
Verblyf word in 3 selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Badhanddoeke word vir alle eenhede voorsien.
Die kampeerplekke het elkeen 'n klein braai-area, elektriese kragpunt en kraan. Kampeerders het ook toegang tot kwaliteit ablusiegeriewe tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs die R31, Lusthof Plaas, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
- Gaste dink Tevrede Lekkerus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R31, Lusthof Plaas, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang