Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tehillah Gastehuis

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdelaan 17, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tehilla Guesthouse bied verblyf in Upington. Besienswaardighede in die omgewing sluit Spitskop Wildreservaat, Upington Gholfklub, Kalahari Mall en Desert Palace Casino in.

Die gastehuis beskik oor 2 selfsorg-eenhede, 1 gesinseenheid en 2 dubbelkamer-eenhede. Die eerste selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en en suite-badkamers met 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die tweede selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort. Die kombuisies in die selfsorg-eenhede is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en ketel.

Die gesinskamer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die dubbelkamers is albei toegerus met dubbelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort. Die eenhede beskik almal oor 'n TV, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, gratis WiFi, privaat ingange en parkeerplek van die straat af.

Doendinge in die area sluit visvang, voetslaan, kanovaart, gholf en wynproe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rene F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Het heerlik gebly. Skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik.
Mrt 2025
Marike D
Gesin met tieners
5.0
Sentraal geleë, skoon geriewe, baie goeie waarde vir geld. Pragtige skoon fasiliteite en vriendelike ontvangs gehad. Baie goeie waarde vir geld.
Mrt 2025
Talita H
Gesin met tieners
5.0
Stylvolle oornag verblyf. Wat 'n aangename verrassing! Die eenheid is smaakvol versier met 'n baie gesellige atmosfeer. Uit 2 weke weg van die huis en...
Sien meer
Jun 2024
Jacqueline G
Gesin met klein kinders
5.0
Altyd 'n plesier. Ons bly altyd lekker by Tehillah Guesthouse. Vriendelikste eienaar en die plek is altyd baie netjies.
Apr 2024
Angelique Z
Gesin met klein kinders
4.8
We only overnighted at the place, but we enjoyed our stay. The host is such a warm and welcoming person. The rooms were clean with airc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Derdelaan 17, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tehillah Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdelaan 17, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0YmIwYzhmLTNkMzItNDk4OS05YmYzLTJjZDNlYzc4ZTdhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 17 3rd Avenue Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.441265709511 21.264774855226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang