Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ta Daa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elsabé G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Uitsonderlike akkommodasie! Ons reis baie. Ta Daa Gastehuis is een van daardie plekkies wat kop en skouers bo ander uitstaan. Alles was netjies en skoon. Die plek is gerieflik ingerig, parkering veilig. Absolute waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Ta Daa
Dankie, Elsabé. Jou terugvoering beteken baie. Waardeer jou mooi resensie. Ta daa, groete.

Stefan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal verseker weer daar oornag. Ons het baie lekker gebly en het dadelik tuis gevoel. Baie vriendelik verwelkom en alles is mooi aan ons verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Ta Daa
Dankie Stefan vir jou resensie. Altyd weer welkom. Ta daa groete

Herman B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

10 uit 10. Die eienaars was wonderlik, vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons te help met die was van ons span se rugbytruitjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Ta Daa
Baie dankie Herman vir jou resensie. ☆ Jy was 'n aangename en maklike gas. Groete Louis en Elmien

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Seriously awesome. Will book again. Excellent service and accommodation. Friendly staff. Extremely clean. Owner goes the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met vriende
3.6
Des 2024

Baie netjies en lekker geslaap. Vriendelike gasvrou. Baie netjies en lekker geslaap. Voel tog dis bietjie duur vir net 'n kamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Liezel B
Kort verblyf Besigheidsreis
1.8
Feb 2024

Seriously fantastiese verblyf. Beste gastehuis. Skoon en gerieflik. Eienaars gaan uit hul pad om verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Elmien
Ta Daa
Liewe Liezel Julle was ongelooflike gaste.. Altyd weer welkom! Elmien en Louis

David E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Wonderful. Wonderful, the hosts bent over backwards to help and accommodate, the room was spotless and comfortable, the WiFi was spot on. Can't fault the place. Thanks for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Ta Daa
Thank you David for the lovely review. You were an awesome guest. Would love the accomodate you again. Louis & Elmien

Mark W
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Enjoyable stay in very comfortable accommodation. Very friendly and hospitable owners. Staff was very friendly and the accommodation was very neat, tidy and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Ta Daa
Halo Mark Dankie vir jou mooi resensie. Baie bly as ons gaste tevrede is. Kom gerus weer. Groete

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was baie lekker. Die beste en het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Ta Daa
Baie dankie Johan. Goed om te hoor jul is tevrede en het lekker gebly! Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfiaQ4PHinIVOKh8mRuWfncMuUQB1TRJ4MkUXALKoLL7BvnT9fy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Theron Street Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -27.800873 28.427344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang