Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swanemeer Apartments

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Keurlaan 92, Vierlanden, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Swanemeer Apartments bied gerieflike oornagverblyf in Durbanville. Die eiendom is ideaal vir ontspannings- en sakereisigers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord binne maklike bereik van die stad.

Gaste kan kies tussen goed ingerigte ateljee-eenhede wat elk 2 gaste akkommodeer. Die eenhede is ingerig met 'n dubbelbed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid beskik oor 'n TV, komplimentêre WiFi, 'n lugversorger, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster en ketel. Die eenhede maak oop op 'n balkon met 'n buitesitarea en lieflike berguitsigte.

Gaste kry genoeg parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hendre J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plek vir oornag, of langer, gerieflik, netjies en baie sentraal. Het heerlik gebly by Swanemeer, alles was perfek, netjies, funksioneel, veil...
Sien meer
Feb 2025
Hein L
5.0
Heerlike en lekker bly. Baie mooi ingerigte woonstel in 'n pragtige stil buurt. Alles wat mens nodig het en meer!
Feb 2025
Johan O
5.0
Rustige en veilige bestemming. Luuks en netjies. Waarde vir geld. Ja. Sien opsomming hieronder.
Des 2024
Annelise D
5.0
100%. Soos die foto's, baie netjies en skoon.
Nov 2024
Bernice R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike diens, en baie netjiese verblyf. Ons het lekker gebly! Ons het lekker gebly.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Keurlaan 92, Vierlanden, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swanemeer Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Keurlaan 92, Vierlanden, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53ab16d13fe91010d97d6737f2f39f984bf8f44f6ea9fb1948eca1df1c9389f8a74d8cc337a3287d45dc34cd6ca76295d769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 92 De Keur Avenue Vierlanden, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.811107401925 18.663145744705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang