Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suroh Beach Flat

Selfsorg

Resensies

1.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
2.0
Sonia V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Des 2024

Aaklig. Goeie dag. Ons het vir 9 nagte gebly by Suroh Beach woonstel. Die stort was vreeslik vuil, van die deur tot die teëls. Wonder of die eienaar in so 'n vuil stort sal wil stort. Daar is geen prop naby die spieëlkas om die haardroër in te prop nie. Ek moes my hare blaas in die kombuis en die mikrogolf gebruik vir 'n spieël. Al die messe in die kombuis is stomp. Nie een kan iets sny of skil nie. Daar is nie 'n pot met 'n deksel nie. Die pan het ook geen deksel nie. Daar is een slaapbank wat se staal in jou boude in druk as jy sit. Ons kon nie eers gemaklik sit en TV kyk nie. Geen plek om 'n nat handdoek of klere te hang nie. Die eienaar kan mos net 'n klereperd in die woonstel sit. Ek is jammer, maar ek sal die eenheid vir niemand aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Neetha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaward-laan 35A, Oslostrand, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed79312d0189b4d212ab1a03bc14a58c8d960317de0365649d0cdb4c726f37ec4d579816be8f156abbf86a3424ae121b5ee5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 35A Seaward Lane Oslo Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.762657646385 30.442967110312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang