Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundowner Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelstraat 2, Sundowner, Randburg, 2161, Gauteng
  • Vanaf R655 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie knus kothuis vorm deel van die eienaar se hoofwoning in Sundowner, Randburg. Dit het 'n privaat ingang en is gerieflik naby verskeie winkelsentrums en restaurante geleë.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof/oond, broodrooster, mikrogolfoond, lugbraaier, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kothuis is ten volle selfsorg en alle aanlyn afleweringsdienste lewer gerieflikheidshalwe by hierdie area af.

Die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met stromingsdienste soos Netflix, Showmax en Amazon Prime Video (geen DSTV). Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is privaat buitesitplek vir rokers of natuurliefhebbers. Daar is ook nog 'n omheinde area vir buite-aandetes en braaigeriewe. Veilige, onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Tydens beurtkrag is daar speletjies in die kothuis wat jou kan vermaak asook leesstof. Daar is ook 'n omskakelaar om die TV aan te hou.

Veilige parkeerplek vir slegs 1 voertuig. Neem asseblief kennis dat superhoë kampeervoertuie nie onder die motorafdak of motorhuis sal pas nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Amandelstraat 2, Sundowner, Randburg, 2161, Gauteng
  • Gaste dink Sundowner Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 655
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 655
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelstraat 2, Sundowner, Randburg, 2161, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa641722d8d6ea9d927f98bee51ca7b7c8678e1401537fb9aac8e21a0cfdcef6d2f6c997ff5cf4323882bac991156bb654f16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R655 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2 Amandel Street Sundowner 2161 Gauteng 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -26.083774057415 27.934820664661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang