Summer Place - Lookout
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steve Pitts-weg 72, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Summer Place - Lookout is in Umzumbe, 'n kusoord geleë aan die mond van die Mzumberivier in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die lugversorgde kothuis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ook ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Twee van die hoofslaapkamers lei na nog 2 tussenliggende slaapkamers wat gemeubileer is met 2 enkelbeddens wat net vir kinders is.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv ingerig is. Daar is ook 'n ontbyttoonbank en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.
Gaste kan die buite-area geniet, wat spog met panoramiese see-uitsigte. Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n privaat hek in wat toegang tot Umzumbe-strand bied. Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang en gholfspeel in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 69
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Steve Pitts-weg 72, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Summer Place - Lookout het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umzumbe Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steve Pitts-weg 72, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang