StyweLyne Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pondokiestraat 14, Suiderstrand, L'Aghulas, 7287, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
StyweLyne Accommodation is in Suiderstrand, L'Aghulas, in die Aghulas Nasionale Reservaat geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of enkelreisiger. Dit is binne maklike bereik van winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook 'n TV met DStv-kanale.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mini-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.
Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Dit is die ideale visvangplek vir kabeljou, galjoen, steenbras, mosselbeskuitjies en vele meer. Daar is ook staproetes in die omgewing waarop gaste die pragtige omgewing van die reservaat kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Pondokiestraat 14, Suiderstrand, L'Aghulas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink StyweLyne Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Suiderstrand Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pondokiestraat 14, Suiderstrand, L'Aghulas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang