Huis Olive
Beskrywing
Studio Sérénité is 'n privaat tuineenheid by Huis Olive en bied gemaklike oornagverblyf met 'n dubbelbed en 'n en suite-stort en toilet. Die eenheid het 'n klein kombuis-hoekie wat met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yassie, eetgery en breekware toegerus is. Daar is lugversorging, 'n slim-TV met die volledige DStv-pakket en WiFi beskikbaar. Daar is 'n uitsig oor die tuin vanuit die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware insluit.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rustigheid en privaatheid word hier hoog aangeskryf. Gaste word vriendelik versoek om dit ten alle tye te respekteer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
La Vie est Belle is 'n eenheid met sy ingang vanaf die tuin. Dit beskik oor 'n kamer met 'n dubbelbed en nog 'n kamer met 2 enkelbeddens. Die eenheid is net toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Gaste het toegang tot gratis WiFi en TV's met Netflix. Die stortkamer met 'n toilet word in die eenheid gedeel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat tee- en koffiemaakgeriwee, 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware insluit.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rustigheid en privaatheid word hier hoog aangeskryf. Gaste word vriendelik versoek om dit ten alle tye te respekteer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tranquillité is 'n privaat eenheid by Huis Olive met 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Die stort en toilet is toeganklik vanaf die leefarea. Daar is 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid bied ook 'n TV met Netflix en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rustigheid en privaatheid word hier hoog aangeskryf. Gaste word vriendelik versoek om dit ten alle tye te respekteer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ormondestraat 220, Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang