Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio on Thirteen

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Straat Parkhurst 11, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Studio on Thirteen is 'n pragtige tuinateljee wat op die eienaar se eiendom in Johannesburg geleë is. Dié ateljee het 'n privaat ingang en is 'n uitstekende keuse vir ontspannings- en sakereisigers.

Die eenheid het gemaklike slaapplek vir tot 2 gaste en is toegerus met 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n gemaklike koningingrootte-bed, terwyl die badkamer 'n groot stort, toilet en wasbak het. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Gaste kan ook die gerief van 'n goed toegeruste kombuisie, kompleet met 'n mikrogolfoond, yskassie, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe geniet. Die ruim sitarea sluit 'n platskerm-TV met Netflix, 'n lessenaar en gratis WiFi in wat ideaal is vir sakereisigers.

Buite is daar 'n privaat binnehof met buitesitplek, ideaal om te ontspan na 'n lang dag. Die eiendom word ook beveilig deur 'n elektriese heining, balke en kameras, wat gaste se veiligheid en gemoedsrus verseker. Een veilige parkeerplek word ook vir gaste voorsien

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Greg And Rose A
Saam met lewensmaat
5.0
It was more than we expected, we were thrilled with our stay. Excellent in every way, the hosts were helpful and willing to make our st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Mandy T
5.0
Beautiful, tranquil spot in Parkhurst. Beautiful, tranquil spot in lovely Parkhurst.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Bianca P
5.0
Absolutely lovely. My stay was so lovely. Clear communication and self-check-in instructions. Clean and modern. Everything I needed, in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Annette D
5.0
Stunning plekkie, en baie veilig. Dit was regtig baie lekker, en sal vir seker weer gaan.
Jul 2024
Handri D
Besigheidsreis
4.8
Excellent. We had a wonderful stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jenna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13de Straat Parkhurst 11, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Studio on Thirteen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Straat Parkhurst 11, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b4b16c32cd33044f535abca6d4965b7f0c2aeb348afd8fafc852e05ec28810c0ba31a1be7e69b8a441616048fe330abfd15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 11 13th Street Parkhurst Johannesburg 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.137092829491 28.01240067232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang