Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio on Swansea

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swansea-weg 23, Parkwood, Rosebank, 2193, Gauteng
  • Vanaf R744 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Studio on Swansea is 'n pragtige selfstandige ateljee met veilige parkeerplek en sonkrag. Hierdie aparte ingang-ateljee is op die eienaar se eiendom in die lowerryke Parkwood geleë en is naby Rosebank Mall, Rosebank Gautreinstasie, Johannesburg Dieretuin, Zoo Lake en 15 minute per motor na Sandton City en Johannesburg CBD.

Dié ruim ateljee het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. 'n Stort, Victoriaanse bad, dubbelwasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Badhanddoeke en seep word voorsien.

Hierdie ateljee beskik ook oor 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, 'n kluis vir waardevolle items en 'n koffiestasie met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar. Die eiendom sluit 'n verhitte swembad in wat gaste teen 'n ekstra koste kan gebruik en slegs indien vooraf gereël.

Die eiendom is baie veilig met 24-uur sekuriteit elektriese heining, 'n alarmstelsel en gewapende reaksie. Gaste kry veilige parkeerplek vir een motor agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel. Meer parkeerplek kan teen addisionele koste gereël word en slegs indien vooraf gereël.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mitch W
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Pragtige plek in 'n rustige, veilige omgewing. Bitter netjies met al die nodige geriewe vir oornag. Tipe plek waarheen ek...
Sien meer
Feb 2025
Sonja C
5.0
Kwaliteit, sentraal en privaat. Ek het vreeslik lekker gebly by Studio on Swansea. Baie veilig en sentraal aan die Rosebank/Sandton area. Eenheid is g...
Sien meer
Jan 2025
Lillian M
Saam met lewensmaat
5.0
Breathtaking. It was easy to locate, the host was warm and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Annette M
Saam met lewensmaat
5.0
Jy het niks meer nodig nie! Puik verblyf, al ons behoeftes is met groot sorg bevredig.
Apr 2024
Michelle M
4.8
Great, safe and comfortable. A good stay, helpful host and a place I would recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Swansea-weg 23, Parkwood, Rosebank, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Studio on Swansea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 744
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 744
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swansea-weg 23, Parkwood, Rosebank, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbed51e60a09cc9e800ffe23cb8773b21b9d9fd757409a01eea0cb0c1b453341fede504ee14d32505d54584ece39d5291824d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R744 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 23 Swansea Road Parkwood 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.14971 28.0304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang