Strandloper 14
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2025 tot 31 Okt 2025.
-
Kapasiteit: 9 persone
6 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colinstraat 87, Uvongo, Suidkus, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Strandloper 14 is 'n ruim selfsorgvakansiewoonstel met manjifieke see-uitsigte wat op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in Uvongo aan die Suidkus geleë is. Dié kusvakansiedorpie is bekend vir sy pragtige strand met 'n strandmeer wat terug strek tot by 'n waterval.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 1 koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het slegs 'n stort. Daar is 'n aparte toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n slaapbank. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens, albei het en suite-badkamers met slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbythoekie met kombuisstoeltjies. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Die skuifdeure maak oop na die balkon wat buitemeubels en braaigeriewe het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 376
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Colinstraat 87, Uvongo, Suidkus, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 9 persone
6 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colinstraat 87, Uvongo, Suidkus, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang