Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein 30, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R5 100 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Stone Lodge is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis in die bekende Mabalingwe Natuurreservaat; geleë ongeveer 23 km vanaf sentrale Bela-Bela.

Dié luukse lodge het slaapplek vir 6 volwassenes plus 1 kind, en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek in die bosveld. Dié huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer van 50 vierkante meter is ingerig met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed; toegerus met wit Egiptiese katoenlakens en muskietnette, en elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n bad. Elke slaapkamer het ook lugversorging en lei na 'n dekarea.

Die goed toegeruste kombuis het toebehore om maaltye voor te berei. Die oopplan-leefarea het Persiese matte, 'n kaggel en 'n 65-duim-TV met volledige DStv-kanale vir mediavermaak. Die leefarea lei na die hoofdek, wat spog met 2 dagbeddens, sonstoele, braaigeriewe, 'n plonspoel en 'n sosiale boma-area.

Die huis het ook gratis WiFi en 'n kantoorarea. Gaste hoef skaars vir wildritte in die reservaat te gaan, aangesien verskeie wild vrylik en gereeld in die huis rondloop. Daar is ook 'n groot verskeidenheid verskillende voëlspesies wat rondom die huis woon. Mabalingwe Natuurreservaat bied die Groot 5, en daar is 'n privaat selfry-wildkykvoertuig by die lodge, wat teen 'n bykomende daaglikse heffing gehuur kan word. Hierdie voertuig kan in die beperkte groen wildkykarea van die reservaat ingery word. 'n Wettige bestuurslisensie word vereis.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jani V
Gesin met klein kinders
5.0
Cozy. Elegant. Open. Quiet. Lovely. Mooiste huis. So goed ingerig. Alles wat jy sou nodig kry in jou eie huis, is hier. Soveel detail en liefde in die...
Sien meer
Feb 2025
Carine V
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend - luuks, gemaklik en rustig. 'n Wonderlike ervaring! Perfekte verblyf vir vriende en familie! Die juweel van 'n huis is in alle opsigte toe...
Sien meer
Des 2024
Sheldon P
Saam met vriende
5.0
The perfect luxury getaway! Amazing stay, the lodge was 5 star and had everything we could ever need. Communication and service were to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Ben W
5.0
Luukse huis in 'n pragtige area. Ons het heerlik gebly. Die huis is baie groter as op die foto's en regtig baie luuks. Ideaal vir 'n groot gesin of 'n...
Sien meer
Des 2024
Rita G
Saam met vriende
5.0
Beautiful house and stay. We loved our stay! Such a beautiful house, the detail in decor is stunning. The house has everything you need...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 125

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Elandsfontein 30, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Stone Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein 30, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhwpGlFICAaIOt7tscnGWdjH1Kz7Nqxice2k6CEFbx5vlvs0b21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag (plek vir 7) 61 5 1 5 Elandsfontein 30 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.795760912001 28.121311589494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang