Stilbaai Hawe Uitsig
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skuitpad-weg 1B, Stilbaai, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Stilbaai Hawe Uitsig is 'n bekoorlike huis in 'n stil doodloopstraat in Stilbaai. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige see-uitsig. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek wat stapafstand vanaf die strand is.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers, en bied slaapplek aan 8 gaste. Die slaapkamers het elk óf 'n koninggrootte-bed, of 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea sluit 'n TV, 'n kaggel en gemaklike rusbanke in. Hierdie area lei na 'n balkon met buitesitplek.
Die huis lei na 'n stoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n swembad. Gratis WiFi, veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek, en 'n rugsteunbatterykragstelsel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Skuitpad-weg 1B, Stilbaai, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skuitpad-weg 1B, Stilbaai, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang