Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterland Skrywershuisie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sterland Skrywershuisie is 'n knus tweeslaapkamerkothuis aan die rand van die dorp Sutherland.

Ideaal vir 4, elk van die 2 kamers is ingerig met 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kothuis het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitkamer is gerieflik gemeubileer en het 'n knus kaggel asook 'n TV met M-Net en sportkanale. 'n Onderdakbraai-area is beskikbaar vir gebruik, en parkeerplek word op die perseel voorsien.

Besprekings is noodsaaklik vir sterrekykgeleenthede wat byna elke aand tussen 20:00 en 22:00 deur Jurg aangebied word. ’n Kort lesing word gegee, waarna Jurg gaste na die 6 x 11-duim teleskope neem. Besoekers kan ook 'n toer deur die NG Kerk, die NP van Wyk Louw-museum maak, die sterrewaghuis besoek om die grootste teleskoop in die Suidelike Halfrond te besigtig, of die skilderagtige Oubergpas ry.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Teneal G
5.0
Short, sweet and insightful, Karoo at its best. Loved the serenity, small town vibes, quaintness of the town and friendliness of the lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Christelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Die rustigheid en stilte is die moeite werd. Slegs een nag gebly, maar die stilte en rustigheid was beslis die rus werd.
Des 2024
Hester M
Besigheidsreis
5.0
Awesome! Enjoy your time there and will use again. The individual experience was awesome and a bucket list to do. Stars or rain, all is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Die Sterland Skrywershuisie is 'n pragtige ou huisie met regte houtvloere en deure. Die huisie is baie goed toegerus en het...
Sien meer
Sep 2024
Tania G
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspan naweek. Baie lekker gebly. Huisie het alles wat mens nodig het.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jurg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 211

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sterland Skrywershuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYmI4ZDA2LWVjZWUtNGM2NS04MDdhLWU3NTE0Y2E2NjYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 65 5 1 5 1 Plein Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.398393409279 20.659184881963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang