Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterkfontein Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipresweg 93, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sterkfontein Guest House is in Middelburg, Mpumalanga geleë, en bied gaste heerlike oornagverblyf op pad na die Mpumalanga Panorama-roete, die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van en suite-kamers wat tot 2 mense kan akkommodeer. Die kamers is gerieflik gemeubileer met dubbel- of driekwartbeddens, en het en suite-badkamers met baddens. Elke kamer met lugversorging is toegerus met 'n slim-TV, WiFi-toegang, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt, sowel as aandete, is op versoek beskikbaar.

Gaste kan ontspan in die groot tuin, of onder die groot bome langs die dam. Parkeerplek is agter die hek beskikbaar.

Die verblyf het 'n gasgeiser en sonpanele.

Emalahleni bied 'n wye verskeidenheid koffiewinkels, plaasstalletjies en kulturele dorpies vir kuns en kunsvlyt. Doendinge in die area sluit parasailing, gholfspeel, voetslaan, stap en 4x4-roetes in. Gaste kan ook die Witbankdam besoek vir watersport, staproetes en voëlkyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Pearl H
Saam met lewensmaat
5.0
The place is quiet and has a nice garden to relax. Cherine was a good host and friendly; she treated us with respect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Annerie D
Besigheidsreis
5.0
Perfek. Die ontvangs was vriendelik, en die kamers is skoon en netjies. Dis lekker groot, baie ruimte. Sal definitief weer besoek in die toekoms.
Nov 2024
Tertia B
5.0
Me time. Baie lekker, dankie. Sal weer daar bespreek.
Nov 2024
Elna E
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly. Dis 'n pragtige omgewing en baie rustig.
Okt 2024
Anna-marie S
5.0
Sal beslis weer by Sterkfontein Gastehuis oorslaap met 'n volgende geleentheid. Rustige, veilige atmosfeer. Onderdakparkering vir voertuig. Kamer was ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cherina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Sipresweg 93, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Sterkfontein Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipresweg 93, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA379e2c6e8fe9e107452cff43fbdf3634d6cdf5aff8f0a40b2bc358ad43db0b310dfbadeed162a57ca3af8cfa256cc4edff1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 93 Sipres Road Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.737496357772 29.482829836771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang