Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steepside Guest Farm

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steepside Plaas, Rhodes, Barkly Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Steepside Guest Farm is ongeveer 40 km vanaf die dorpie Barkley-Oos op 'n grondpad na Rhodes. Die plaas is naby die historiese dorp Rhodes en die Tiffindell Ski-oord op die grens van Lesotho. Verblyf op die plaas word in 2 kothuise en 'n kampeerplek gebied.

Die Oudestal-kothuis beskik oor 3 slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamers. Die plaasstyl-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel vir daardie koue winteraande. Daar is braaigeriewe op die onderdakstoep vir gaste om te geniet.

The Rock Treat Cottage beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die kombuis is toegerus met 'n houtkaggel, 'n gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n groot kaggel vir daardie koue winteraande. Daar is binnebraaigeriewe en 'n groot stoep met wonderlike uitsigte oor die plaas. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Etes kan op versoek teen 'n ekstra fooi gereël word, en braaipakke kan ook voorsien word. Die verblyf sluit beddegoed, alle linne en handdoeke, asook elektrisiteit in.

Doendinge op die plaas sluit kunsvlieghengel, perdry, voetslaanroetes, bergklimroetes, boesmankuns en 4x4-roetes in. Daar is ook 'n tennisbaan en trampolien beskikbaar vir gaste se gebruik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Steepside Plaas, Rhodes, Barkly Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Gaste dink Steepside Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Grens Area Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steepside Plaas, Rhodes, Barkly Oos, 9786, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1NDIyOTk0LWJhNDAtNDAzZC1iNzE5LWUwOGIzNWNhODgzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Steepside Farm Rhodes 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.84159 27.81449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang