Stay @ Kotze
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kotze-straat 10, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Stay @ Kotze is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis in Phalaborwa met slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind wat op soek is na 'n rustige oornagplek.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n enkelslaapbank vir 'n kind in die sitkamer.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, 'n ketel, asook eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Kotze-straat 10, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Sien meer verblyf in Phalaborwa Laeveld Limpopo
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kotze-straat 10, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang