Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Koeniesrivier

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Flora Plaas, Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bly by Koeniesrivier, 'n knus kothuis op 'n pragtige plaas 13 km vanaf McGregor. Hierdie selfsorgkothuis is ideaal vir vakansiereisigers of 'n paartjie se wegbreek en bied 'n ware gevoel van rus.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n induksiestoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel en 'n etenstafel. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die omheinde patio het 'n sitarea, 'n buitebraai en 'n houtvuur-bubbelbad, wat perfek is om 'n skemerkelkie te geniet terwyl jy die pragtige uitsigte geniet. Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Liza M
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxing two days in a beautiful place. A very peaceful stay! The cottage is beautiful with all the amenities needed. Decor is tas...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Talitha H
Saam met vriende
5.0
Wonderlike wegbreekplekkie. Ons het heerlik ontspan in 'n pragtige huisie! Kan vir seker aanbeveel!
Okt 2024
Shelley M
Saam met vriende
5.0
A place to take time to breathe. We loved our stay, it was just what we needed. Quiet, peaceful, and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Martin V
Saam met lewensmaat
5.0
Was fantasties! Pragtige plek, skoon, netjies en 'n wonderlike rustige ervaring. Was fantasties! Pragtige plek, skoon, netjies en 'n wonderlike rustig...
Sien meer
Mrt 2024
Gelle Cathrine R
Saam met vriende
4.6
Perfekte paar dae! Dankie. Heerlik gebly so tussen die vrugteboorde en berge! Baie mooi wêreld en die akkommodasie gerieflik! Die stilte en skoonheid ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Onverwacht Flora Plaas, Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ Koeniesrivier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Flora Plaas, Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bdbebe89eab7a6ea2fe460235e52b212d9d21382a2005e138f7abd6b50f7cef08beacb6187dc0eb0c44af0d3558224ca483?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Onverwacht Flora Farm Koeniesrivier 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.975422531682 19.733695685864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang