Stagger Inn Guest Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die 344, Carnarvon Estate, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stagger Inn Guest Lodge is op die agterste hoek van Carnarvon Estate geleë, 'n eiendom 70 km vanaf Queenstown en 20 km vanaf Sterkstroom. Die instansie bied 'n stil omgewing aan die voorheuwels van 'n bergreeks. Dit is 'n ideale plek om 'n verskeidenheid geleenthede aan te bied, van troues tot werkswinkels en vergaderings.
Verblyf is beskikbaar in 10 gaste-eenhede wat tussen 2 en 4 volwassenes kan akkommodeer, elk individueel gestyl en gemeubileer. Behalwe om die manjifieke uitsigte oor die omliggende gebiede te geniet, bied die lodge 'n gastesitkamer, kontantkroeg en 'n eetkamer met 'n houtkaggel. Hierdie instansie is 'n ideale plek vir klein groepe of individue.
Oorgenoeg parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die volgende spesies is tans toeganklik op die plaas, hetsy vir wildbesigtiging of jag, op 'n seisoenale basis. Dit sluit damherte, blesbokke, swartwildebeeste, bergrietbokke, barbraskape en Kaapse bergsebras in. Ander doendinge sluit kunsvlieghengel, bergroetes, voëlkyk, romantiese aandetes en pieknieks in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Zoli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs die 344, Carnarvon Estate, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
- Gaste dink Stagger Inn Guest Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die 344, Carnarvon Estate, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang