Spring Valley Farm Stay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Spring Valley, Zastron, 9950, Vrystaat
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Op die grens van die bergkoninkryk Lesotho, in 'n vallei van vrede en kalmte, lê die pragtige Springvalley Farm. Hierdie stylvolle koloniale huis is sowat 30 km oos van Zastron geleë. Die huis is ryk aan geskiedenis en bied 'n natuurlike watertoevoer en antieke meubels.
Gesinskamers, elk met sy eie kaggel en antieke badkamer, is beskikbaar. Kombuisgeriewe en 'n braai-area word ook vir gaste voorsien. Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n yskas, eetgerei en breekware. Die gemeenskaplike leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Vanaf die ruim en pragtige plaasstoep kan besoekers asemrowende uitsigte oor Lesotho geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm Spring Valley, Zastron, 9950, Vrystaat
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Spring Valley, Zastron, 9950, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang