Spoelklippie Gastehuis
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Straat 4 6A, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Spoelklippie Gastehuis is in die kusdorpie Kleinzee geleë en bied selfsorgverblyf vir 'n groot groep vriende of familie.
Dié vakansiehuis bestaan uit 'n huis en 'n woonstel en beskik oor 7 slaapkamers en 4 badkamers. Die slaapkamers is ingerig met óf dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens.
Die 2 kombuise is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, 'n wasmasjien, 'n stadige kookplaat en 'n potjiepot. Die sitarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 2 TV's, almal DStv-kanale.
Die eenheid beskik ook oor 'n WiFi-verbinding teen 'n ekstra fooi per GB en 2 vermaakareas met braaigeriewe. Gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Daan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Straat 4 6A, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Gaste dink Spoelklippie Gastehuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kleinsee Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Straat 4 6A, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang