Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spinlea Farm

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelplaas Road, Farm 124 Portion 2, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Spinlea Farm bied kampplekverblyf op 'n werkende Angora-bokplaas, net buite Caledon in die Overberg-streek. Dit is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is om te ontspan en die rustige buitelug te geniet.

Hierdie kampplek bied gaste 'n keuse tussen 'n hut met slaapplek vir 3 gaste, of 8 kampplekke. Elkeen van die kampeerplekke kan tot 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer, en is geskik vir karavane of tente. Gaste maak gebruik van 'n gemeenskaplike ablusieblok met warm water op die perseel.

Dit is ideaal vir ervare kampeerders wat gemaklik is met minimale geriewe en geen kragpunte nie sodat hulle die natuurlike omgewing kan geniet. 'n Opwaskamer met kombuiswasbakke en braaigeriewe is beskikbaar vir die gaste se gerief. Gaste kan 'n verfrissende swem in die dam, roetedraf en bergfietsry op die perseel geniet.

Geriewe soos winkels en restaurante kan geniet word in die naburige dorpe soos Genadendal wat sowat 16 km ver is, of in Caledon wat sowat 27 km ver is.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Mooi uitsig
Grondpad

Ligging

  • Middelplaas Road, Farm 124 Portion 2, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelplaas Road, Farm 124 Portion 2, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21b4a7b27a783866e7572ff3e3f7619e67238145940deb0b1c6fc9413a6288a725a282c4eeda1f91a274fd93ac89f5c55ff1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) Middelplaas Road Farm 124 Portion 2 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072960777012 19.418604224421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang