Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spindrift 1

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullet-rylaan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6231, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Spindrift 1 is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer wat in 'n veilige kompleks in Port St Francis, St Francisbaai geleë is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed en die gastebadkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet, 'n wasbak, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is rusbanke, 'n etenstafel en 'n platskerm-TV met die volledige DStv-ruiker in die oopplan-leefarea wat na die patio lei en gaste see-uitsigte bied oor 'n privaat strand wat 50 m van die woonstel af geleë is.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks, asook veilige parkeerplek, en braaigeriewe kan met die gasheer gereël word. Hierdie woonstel is ook toegerus vir kragonderbrekings.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Leighton Hullet-rylaan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6231, Oos-Kaap
  • Gaste dink Spindrift 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullet-rylaan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6231, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA463151ff618507903608bf6b06fb1b8e36bb2006d0dec9adf45c0b29139d093c32c848129feceb462bf883322648aabf244e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Leighton Hullet Drive Port St Francis 6231 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.183010641879 24.849491075705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang