Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Merino Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Franci J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wat 'n wonderlike plaasbederf! Ons oornagtuig is lieflik en huislik ingerig. Vir seker het ons héérlik hier oorgebly, en die plaasomgewing, die lieflike verblyf en gasvryheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacinta J
1 nag
5.0
Feb 2025

Fantastic stay with great hospitality, thoughtful details, and a warm welcome! An amazing experience from the warm welcome to the delightful dinner, all the way to saying goodnight. The host is fantastic—friendly, attentive, and genuinely cares about your well-being during your stay. Her thoughtful finishing touches are evident in the way the rooms are cleaned and presented. I highly recommend this establishment!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderful farm stay in the Karoo. Perfect self-catering accommodation and superbly hosted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons kuier so lekker, ons bly sommer langer. Ons het so lekker gebly en gekuier dat ons, nadat ons net een aand bespreek het, sommer nog 'n aand gebly het. So welkom gevoel en die plek is splinternuut en baie luuks. Beslis nou 'n gunsteling op ons reise as ons N1 ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

11 uit 10. Regtig die moeite werd om daar oor te slaap. Die rustigheid sal jou additionele aande laat bly. Stop vir seker daar met die volgende trip Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfek! Ongelooflike plek met ongelooflike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alinda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie aangenaam. Baie dankie. Dit was 'n baie aangename kuier. Die akkommodasie is gemaklik en mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlike karoonag. Baie netjiese plek. Vriendelike gasvrou. Kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leone P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Een van die mooiste plekke! Anneka is 'n wonderlike gasvrou. Ons het een aand gebly en wens ons het langer bespreek. Die eenhede is so modern en het alles wat 'n mens nodig het! Welgedaan South Merino!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netjies en baie skoon geriewe met die vriendelikste mense. Ongelooflik lekker gebly. Die plaas stilte was baie welkom vir die stad se gejaag gemoed. Die mooiste sterre hemel pragtig waar die Melkweg en verskietende sterre jou van alles laat vergeet en jy weer kind kan voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anneke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N1 Suid, South Merino Plaas, 15 km vanaf Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf13b6c5fdb8c1856432add09bc629ce8ac9ea91b62f100b0744cd1cd6845342a23c4f043917e2a507d00e1cc285e0574ec93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 N1 South South Merino Farm 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -31.478674704669 23.798528475678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang