South Break Fun in the Sun
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tamarindoweg 27, South Beak, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
South Break Fun in the Sun is in die strandvoorstad Muizenberg in Kaapstad geleë. Geleë in 'n veilige kompleks met pragtige parke en berguitsigte, is dit die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die strand.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1,5 badkamers en kan tot 6 mense akkommodeer. Al die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en TV in elke slaapkamer. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, kombuis en sitkamer wat gemeubileer is met 'n sitkamerstel, wat lugversorging het vir daardie warm somersdae en 'n kaggel op daardie koue winteraande. 'n TV is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en mikrogolfoond. Gratis WiFi, DStv premium en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n mangrot wat gaste kan gebruik om te ontspan.
Gaste kan 'n verfrissende swem in die verhitte swembad geniet of 'n swem by die gewilde Surfer's Corner Beach, net 2,4 km weg. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante, almal binne maklike bereik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Chantal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tamarindoweg 27, South Beak, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink South Break Fun in the Sun het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tamarindoweg 27, South Beak, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang