Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Sola Gracia Log Cabin on Vaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Michele F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Loved every moment. Most enjoyable and relaxing. Well kept and very private. An absolute jewel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Definitely going back in the near future. Really enjoyed our stay; it was peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlike en rustige wegbreek. Was 'n heerlike wegbreek. Het die stilte en rustigheid so geniet. Sal Sola Gracia Log Cabin beslis aanbeveel. Dankie aan Hannelie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtige rustige plekkie in die natuur. Baie lekker gebly met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brummer P
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Skoon, rustigheid en stilheid 100%. Baie, baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ek kan nie wag om weer te gaan nie! Dit was asemrowend! Rustig, netjies, op die rivier oewer! Uitsig oor die rivier van die bed en vele voelklanke! Lekker swembad naby die cabin en plekkie vir visvang en swem! Het arende gesien, apies en so baie voëltjies. As jy wil wegkom saam met iemand spesiaal, dis 'n absolute treat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal vir seker aanbeveel. Ons het dit baie geniet, veral die rustigheid en om te weet dat jy jou hengelgereedskap by die rivier kan los en dat dit veilig is. Ek stel net voor dat toekomstige gaste voorsiening maak vir insekbyte. Die visse was maar skaars, maar glo dat dit beter sal wees na die reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beautiful and value for money. Quiet and relaxing. Francois and Hannelie are friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jephat M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent place to chill. Excellent service, great dam view and perfect place to retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Sola Gracia Log Cabin on Vaal
Only a pleasure, hope to see you soon.

Lacya G
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Sal enige tyd weer soontoe gaan. Vriendelike en omgee mense. Het dit geniet. Heerlik gebly, baie rustig en alles netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R750
R 750 R 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
R 750 R 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oorbietjiesstraat, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bfcbb9d3970c49a6fd767ecadf6a7c61747fa9354ad7d494f4a7b51861a50625135a8f2d59308a64340d48ccb3976660710?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R500 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 43 Oorbietjies Street Lindequesdrift 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.758005780928 27.572122983008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011