Soekmekaar 202
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swellendamlaan, La Gare Fase 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Soekmekaar 202 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat sentraal in Hartenbos geleë is. Hierdie woonstel is stapafstand vanaf Hartenbosstrand, die Seafront-winkel- en vermaakarea, asook nabygeleë dokters en apteke. Dit is die ideale opsie vir 'n ontspanne en gerieflike wegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het net 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Die eenheid lei na 'n klein balkon met sitplek buite en 'n ingeboude braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Swellendamlaan, La Gare Fase 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swellendamlaan, La Gare Fase 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang