Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smalstaan Onder

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charl W
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Fantasties. Baie lekker. Sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal definitief weer daar gaan bly. Hoogs aanbeveel. Baie skoon en netjiese plek. Mooiste uitsig vanuit die leefarea op die see. Het heerlik gebly en Anna was 'n puik gasvrou. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barnard U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantasmagories, die rustigheid = 100% ek kom weer! Wonderlike byplek. Juweel van 'n plekkie. Lekker gebly en lekker ontvangs en afsiens van die gasvrou, Anna was wonderlik. Haar vriendelikheid spreek boekdele. Sy het ons tuis laat voel. Alreeds het sy al voor ons vertrek met ons kommunikeer, en met ons daar wees ook kom inloer of ons 100% is! Hierdie plekkie sien my weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Smalstaan Onder
Barnard, jy en jou gesin is altyd welkom by ons.

Minette S
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Ontspannend en gerieflik met 'n pragtige see-uitsig oor die hele baai. Of jy nou in die gemak van die sitkamer wil sit of heerlik buite op die gras, 'n pragtige see-uitsig sal jy altyd hê.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Smalstaan Onder
Dankie, Minette. Julle is altyd welkom terug.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat 22, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb437889c19c1efb1000008978a048e6d2b8026e38714701503623a123e07be363b7e40ae458edbde13a391fa62315d58ba6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 22 Beach Avenue Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054562809585 22.389940137712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang