Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Small Bay Beach Suites

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 41, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Small Bay Beach Suites bied 2 moderne suites met asemrowende uitsigte oor Tafelbaai, Robbeneiland en Tafelberg. Dit is in die hartjie van Bloubergstrand geleë, 100 meter van Small Bay Beach, restaurante en alle geriewe af.

Die ateljeewoonstelle bied elk slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Streng nie-rookbeleid.

Elkeen beskik oor 'n kombuis met 'n elektriese braaipan, 'n enkelplaat-induksiestoof, 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. 'n Gas enkelplaat stoofblad is ook beskikbaar. Dit het 'n SmartTV met Netflix-intekening en gratis Wi-Fi. Die eenhede word altyd deur 'n omskakelaar aangedryf.

Gestapelde deure maak oop op 'n balkon met panoramiese uitsigte. Gaste kry veilige gratis parkeerplek op die perseel.

Stap 'n wandeling langs die strand na Big Bay en verwonder jou aan die vlieërbranderryers wat op 'n winderige middag die lug insweef, Geniet 'n ete by 1 van vele strandfrontrestaurante waarvan Ons Huisie Restaurant die oudste is, wat terugdateer na 1853.

Bloubergstrand is 'n poort om die Weskus te verken. Die Kaapstadse sakekern en die Victoria en Alfred Waterfront is net 20 km weg en kan maklik bereik word deur die MyCiti-bus te gebruik, wat reg op die drumpel van die gebou is.

Ongelukkig kan ons nie babas, kinders of troeteldiere akkommodeer nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Megan C
Saam met lewensmaat
5.0
4-night stay in Small Bay Beach Suites. Beautiful accommodation in a beautiful area, made perfect by Santie's hospitality and helpfulne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, skoon en bekostigbare verblyf. Uitstekende akkommodasie! Vriendelik, behulpsaam en alles was daar wat ons nodig gehad het. Pragtige uitsig, ...
Sien meer
Des 2024
Sunette F
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Ek wil net vir Santie baie dankie sê vir die lekker verblyf en uitstekende ontvangs, en dit was sommer net lekker om daar te kon bly en hulle on...
Sien meer
Sep 2024
Henk F
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Heerlik gebly. Sal beslis weer daar bly. Vriendelikste gasvrou. Ek het tot 'n geskenkie by haar gekry.
Apr 2024
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Die eenheid is gerieflik, skoon en goed gelëe; binne stapaftstand van restaurante en die strand. Santie het ons vriendelik ontvang en ons ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan 41, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Small Bay Beach Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 41, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOzYyfGZuAfhMQIu25kfRf4OOCfd8veKWxCO4Co4xM2xt0bJMAM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 41 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.79958247331 18.460234457008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang