SleepOver Punda Maria Gate
- Kapasiteit: 68 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R524, 259 Mhinga Ville, Malamulele, 1350 , Limpopo
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SleepOver Punda Maria Gate bied gerieflike en bekostigbare verblyf en is naby die Punda Maria-hek geleë. Die hotel maak voorsiening vir sakereisigers en vakansiegangers wat gemak en bekostigbaarheid soek tydens hul reise.
Die hotel beskik oor verskeie kamertipes, insluitend tweeling-, dubbel- en gesinskamers. Die kamers spog met gemaklike beddens, lugversorging en en suite-badkamers met stortgeriewe. Verder het elke kamer 'n lessenaar, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n buitestoep. Gaste word voorsien van linne en handdoeke, asook seep, stortjel en sjampoe.
Die geriefswinkel op die perseel bied 'n verskeidenheid geriewe, insluitend pasteie en verhit-en-eet-etes, terwyl 'n buitesitarea op die stoep langs die winkel 'n ontspanne omgewing bied. Boonop is die eiendom ten volle gelisensieer om in gaste se verversingsbehoeftes te voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 295
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R524, 259 Mhinga Ville, Malamulele, 1350 , Limpopo
- Gaste dink SleepOver Punda Maria Gate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Limpopo
- Kapasiteit: 68 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R524, 259 Mhinga Ville, Malamulele, 1350 , Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang