Sleep Haven Self-Catering
Beskrywing
Die oopplan-woonstel is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n ontbytarea, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, potte, 'n pan en ander kombuistoebehore. Die TV het sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Haardroër, strykplank en strykyster is ook beskikbaar. Daar is ook 'n swembad en draagbare braaigeriewe. Gaste moet hul eie houtskool saambring. Die woonstel het sy eie ingang met veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek met 'n alarm.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste, maak asseblief seker dat die elektriese hek gesluit is en te alle tye toe bly. Slegs 1 klein hondjie sal met die eienaar se goedkeuring toegelaat word.
Slegs houtskool word toegelaat om in draagbare braaigeriewe gebruik te word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en toilet. Daar is ook 'n plafonwaaier, ontbytarea, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, potte, 'n pan en ander kombuistoebehore. Die TV het sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Haardroër, strykplank en strykyster is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste, maak asseblief seker dat die elektriese hek gesluit is en te alle tye toe bly. Slegs 1 klein hondjie sal met die eienaar se goedkeuring toegelaat word.
Slegs houtskool word toegelaat om in draagbare braaigeriewe gebruik te word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang