Sleep @ Solomon 8
Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
Vanaf
R700R560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sleep @ Solomon 8 bevat 2 eenhede. Eenheid A is 'n selfsorgkothuis apart van die hoofhuis. Eenheid B is 'n selfsorg-eenheid langs die hoofhuis.
Sleep @ Solomon 8 A is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Dié eenheid het ook lugversorging, 'n privaat patio en braaigeriewe.
Sleep@Solomon 8 B is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad, stort en ondervloerse verhitting. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n addisionele volwassene of 2 kinders. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Dié eenheid het 'n sentrale waterverkoeler, 'n privaat patio en braaigeriewe.
Elke eenheid bied gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix en Showmax. Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die perseel wat gaste kan gebruik om af te koel. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir die gaste. 'n Elektriese kombers is beskikbaar vir die kouer wintermaande en 'n bababedjie vir 'n kind onder die ouderdom van 2 kan op versoek voorsien word.
Die ligging van hierdie verblyf is sentraal geleë en naby winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Liesel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Sleep @ Solomon 8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang