Slaap Hoekie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lourensstraat 6, Villiers, 9840, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Slaap Hoekie is in Villiers geleë en bied selfsorgverblyf, ideaal vir enigiemand wat 'n wegbreek van die gewoel van die stadslewe benodig.
Die ruim woonstel, geleë op die eienaar se perseel, bied slaapplek aan tot 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan buitelug-eet op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braai-area wat oor die welige tuine uitkyk. Veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien. Vir diegene wat wil verken, is Aqua Via 9,8 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hendrik Moolman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lourensstraat 6, Villiers, 9840, Vrystaat
- Gaste dink Slaap Hoekie het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lourensstraat 6, Villiers, 9840, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang