Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skietberg Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 339 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Piet K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker en gerieflik. Die akkommodasie was baie mooi en skoon en die bestuurderes was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natatsha C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Gerieflik, netjies en skoon. Gasvryheid is bo aan hulle lys. Ja, dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natatsha C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Gemaklik en gerieflik. Gasvryheid is altyd bo aan die lys. Definitief, geniet dit om by Skietberg oor te bly. Altyd netjies en skoon met al die geriewe wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barnardus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustige buurt en lekker bed is 5 ster. Ons het baie lekker gebly en die nuwe dakwaaiers en lugversorging was puik nadat ons 'n 40°C op die pad gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelene N
1 nag
5.0
Jan 2025

Heerlik gerus! Baie goed ontvang! Veilig en goeie omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vriendelike ontvangs en maklike in- en uit. Die ligging so naby (maar ver genoeg vir geen lawaai van N1) die afrit, vriendelike ontvangs en geriewe by Skietberg is die rede hoekom ons weer daar oornag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois K
1 nag
5.0
Jan 2025

Uitstekend! Dit was baie aangenaam gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Was baie lekker gewees met die weer. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Baie lekker verbly. Die kamer was mooi skoon en van alles voorsien. Ons het lekker gebly. Karin was baie behulpsaam. Die TV het al die DStv kanale gehad. Daar was net een klag en dit was die stort se spuit het die hele badkamer nat gemaak en was nie doeltreffend nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carol P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfek. Geriewe was uitstekend, skoon en netjies. Area stil. Tuine so mooi en vol karakter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 339

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Skietberg-laan 6, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOqjTkD0qS6uXR2er0UF4NyXC89ZjNDrbOj8FW9DDzSgP917DTR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 339 5 1 5 6 Skietberg Avenue Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.731599628783 25.089377760887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang