Sionshoop Guest Farm
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea met 'n kaggel ontspan. Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die huis lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die omgewing en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Suid-Afrikaanse ID of 'n geldige paspoort word met inklok vereis.
Besprekings van 8 nagte of langer sal 'n verpligte mid-verblyfskoonmaak met vars linne teen 'n ekstra koste insluit.
Geadverteerde tariewe en minimumverblyfvereistes verskil seisoenaal. Tariewe word per dag gekwoteer.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis, en 'n magtiging sal op die gas se kredietkaart geplaas word.
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël. Gaste moet hul eie troeteldierbeddegoed saambring en agter hul troeteldiere skoonmaak. Troeteldiereienaars sal aanspreeklik gehou word vir enige skade wat deur hul troeteldiere in en om die eiendom veroorsaak word. Alle troeteldiere moet te alle tye onder toesig wees en mag nie sonder toesig gelaat word nie.
Sionshoop het hoenders, skape en 'n groentetuin. Troeteldiere word nie in hierdie areas toegelaat nie.
Daar is 'n 48 km grondpad vanaf Riversdal of 'n 39 km grondpad vanaf Ladismith. Die pad is geskik vir alle voertuie behalwe dié met lae grondvryhoogte, soos sportmotors.
Vuurmaakhout is beskikbaar teen 'n ekstra koste per sak.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea met 'n kaggel ontspan. Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Suid-Afrikaanse ID of 'n geldige paspoort word met inklok vereis.
Besprekings van 8 nagte of langer sal 'n verpligte mid-verblyfskoonmaak met vars linne teen 'n ekstra koste insluit.
Geadverteerde tariewe en minimumverblyfvereistes verskil seisoenaal. Tariewe word per dag gekwoteer.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis, en 'n magtiging sal op die gas se kredietkaart geplaas word.
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël. Gaste moet hul eie troeteldierbeddegoed saambring en agter hul troeteldiere skoonmaak. Troeteldiereienaars sal aanspreeklik gehou word vir enige skade wat deur hul troeteldiere in en om die eiendom veroorsaak word. Alle troeteldiere moet te alle tye onder toesig wees en mag nie sonder toesig gelaat word nie.
Sionshoop het hoenders, skape en 'n groentetuin. Troeteldiere word nie in hierdie areas toegelaat nie.
Daar is 'n 48 km grondpad vanaf Riversdal of 'n 39 km grondpad vanaf Ladismith. Die pad is geskik vir alle voertuie behalwe dié met lae grondvryhoogte, soos sportmotors.
Vuurmaakhout is beskikbaar teen 'n ekstra koste per sak.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea met 'n kaggel ontspan. Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die huis lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die omgewing en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selsorg
Huisreëls
'n Suid-Afrikaanse ID of 'n geldige paspoort word met inklok vereis.
Besprekings van 8 nagte of langer sal 'n verpligte mid-verblyfskoonmaak met vars linne teen 'n ekstra koste insluit.
Geadverteerde tariewe en minimumverblyfvereistes verskil seisoenaal. Tariewe word per dag gekwoteer.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis, en 'n magtiging sal op die gas se kredietkaart geplaas word.
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël. Gaste moet hul eie troeteldierbeddegoed saambring en agter hul troeteldiere skoonmaak. Troeteldiereienaars sal aanspreeklik gehou word vir enige skade wat deur hul troeteldiere in en om die eiendom veroorsaak word. Alle troeteldiere moet te alle tye onder toesig wees en mag nie sonder toesig gelaat word nie.
Sionshoop het hoenders, skape en 'n groentetuin. Troeteldiere word nie in hierdie areas toegelaat nie.
Daar is 'n 48 km grondpad vanaf Riversdal of 'n 39 km grondpad vanaf Ladismith. Die pad is geskik vir alle voertuie behalwe dié met lae grondvryhoogte, soos sportmotors.
Vuurmaakhout is beskikbaar teen 'n ekstra koste per sak.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R327, Karee Kamma Plaas, Van Wyksdorp, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang