Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver’s Rest

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gerdi V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Lekker wegbreek saam familie of 'n groep vriende. Baie mooi huis, naby aan die see en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Braai area en speletjies wat klein tot groot kan besig hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyla S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Die plek is verskriklik mooi en by die see. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en sal. Die plek is verskriklik mooi en by die see. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en sal beslis weer daar wil bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantastic. Had a fantastic weekend. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2025

Nice spacious accommodation for a family of 8. Nice spacious accommodation for a family of 8. The games room with indoor braai was enjoyable. Some of the windows did not lock tightly, and the front door security and wooden door did not work properly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Danielle R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Silver Rest akkommodasie vir alle ouderdomsgroepe. Dit het so tuis gevoel. Die naweek was baie lekker gewees. Net die krag was 'n probleem want dit was heel Vrydagnag af tot so voor 10 uur Saterdagnag aan gegaan. Maar dit het ons nie keer van 'n lekker tyd af nie. Ek en my familie en vriende sal definitief weer daar kamp, dit was net asemrowend nice. Alles was gemaklik wat jy in 'n huis soek, maar daar was net nie 'n strykyster nie. Dankie vir 'n goeie tyd. Ek sal u enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elke C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Comfortable family stay. Lovely setting. Great host. Thanks so much. The house on the outside is unassuming but the inside is perfect for a family with teenagers, with multiple activities (table tennis, darts, and pool table). Rooms and bathrooms were very beautifully designed and bedding of high quality with extra blankets available. The en suite bathrooms to all rooms were great. The kitchen is equipped with anything one may need for a comfortable stay. It was great that we could bring our dogs - the back yard is fenced off and plenty of grass. Best of all is that the house is within walking distance from the stunning beach and many walkways. A stunning setting. I will certainly come and visit again. The owner and host was very friendly and helpful. Emergency numbers available and also a list of what to do in the area is great. I can see that a family with small children could also enjoy this house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daniel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Surruria-keeromstraat 4979, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA259b999814e50fea198c3e0c6cc9c56cd9002fc36f1ebc27505b20597916e3c2e2afdf6c73953bc1de5857523942e2900439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 4979 Surruria Circle Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 11:00 -34.366467420613 18.86553673014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang