Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Lining Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shooters Hill-straat 1061, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Silver Lining Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis wat op 'n residensiële eiendom geleë is waar die eienaars woon. Die kothuis is heeltemal apart van die hoofhuis. Die eiendom is in die dorpie Ramsgate geleë, net 850 m vanaf Ramsgate se hoofstrand.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond, en het 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Daar is 'n TV in die sitkamer met 'n DVD-speler en 'n verskeidenheid DVD's. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saam te bring vir DStv-toegang. Daar is waaiers in die slaapkamer en die sitkamer.

Die kothuis bied 'n semi-omheinde patio en draagbare braaigeriewe, asook 'n motorafdak wat lank genoeg is vir 'n sleepwa en 'n standaardmotor. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ligging bied toegang tot 'n haarkapper, 'n wasserette, restaurante en kroeë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Shooters Hill-straat 1061, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Silver Lining Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shooters Hill-straat 1061, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd75f85d519e1b43184392599b85c5a6a5dc591e39828c38e00c99d276a09dc9b71f837c74c6bb0999591589fd800a49446ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 1061 Shooters Hill Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.89239425276 30.343473906676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang