Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silva

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Silva is in West Acres, Mbombela (Nelspruit), geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin van 2 kinders en 2 volwassenes. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders) op 'n slag akkommodeer. Neem asseblief kennis dat dit nie geskik is vir 4 volwassenes nie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die oopplan-kombuis - leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het gemaklike sitplek asook 'n TV met Netflix-, Amazon Prime-, Disney plus- en Showmax-intekeninge. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jolandi D
Gesin met tieners
5.0
Rustige wegbreek. Het by familie gaan kuier vir Kersfees en die blyplekkie was in 'n rustige omgewing naby baie winkels. Het baie welkom gevoel en sal...
Sien meer
Des 2024
Sandile M
Gesin met tieners
5.0
It was great. It was such a good stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Tinka B
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n heerlike verblyf gewees, die TV met vele kanale en internet 'n groot bonus. Baie vriendelike gasvrou, het dadelik tuis gevoel, alles was skoon ...
Sien meer
Sep 2024
Louise L
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, dankie.
Apr 2024
Annelie D
Gesin met tieners
5.0
Vinnige oorslaap in Nelspruit vir 'n sportkompetisie. Ons het letterlik die naweek net by Silva geslaap en dan weer van daaraf rondgery. Vir die doel ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Silva het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 670
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 670
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3U1XZZUmCfXGJbmdOi3f8VUaLnNMdKukq6gCGhR9eBYI8EPQ8X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 6 Tambotie Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.477327979676 30.965378303197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang