Shishangeni by BON Hotels
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mpanamana Concession, Krokodilhek, Krugerwildtuin, 1153, Mpumalanga
- Vanaf R13 162 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Shishangeni by BON Hotels bied volpension-akkommodasie en is in die Krugerwildtuin geleë, sowat 28 km vanaf die sentrale Komatipoort. Gaste kan manjifieke Afrika-sonsondergange en safari's, Groot 5 wildritte en 'n magdom ander luukshede by die lodge ervaar.
Shishangeni by BON Hotels is maklik bereikbaar per lug of pad en bestaan uit 22 Lodge Chalets en 1 luukse Camp Shawu. Elke chalet kan tot 2 gaste akkommodeer en elke chalet beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n buitestort, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n balkon wat uitkyk oor die vrylopende wild. Camp Shawu kan 'n groep van 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 5 ruim en suite-slaapkamers wat oor die rivier uitkyk; 'n sentrale leefarea met 'n kaggel en binne- en buite-eetareas, asook 'n ruim dek met 'n privaat plonspoel
Etes is ingesluit en word by die restaurant bedien; gaste kan tradisionele kookkuns by die restaurant of om 'n brullende boma-vuur geniet, onder die sterre van die Afrika-hemel.
Die hooflodge-area bied gratis WiFi-internettoegang, 'n kroeg wat goed toegerus is, bekoorlike sitarea, gimnasium, 'n spa, binne- en buite-eetareas, en 'n wildkykdek wat oor die watergat uitkyk.
Gaste kan vroegoggend of laatmiddag wildritte ervaar op soek na die Groot 5 met 'n kundige gids in die bos; gaste sal gereeld stop vir 'n koffiepouse of skemerkelkie tydens wildritte, wat 'n onvergeetlike bos-ervaring maak.
Shishangeni is legendaries wanneer dit kom by die ervaar van onvergeetlike Afrika-safari's wat misterie, verwondering en bowenal avontuur oproep.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Shelton Mapiye Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Mpanamana Concession, Krokodilhek, Krugerwildtuin, 1153, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Mpumalanga
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mpanamana Concession, Krokodilhek, Krugerwildtuin, 1153, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang